Keynote (vertoningsprogrammatuur)

Keynote
Kort opsomming van die logo.
Keynote 6 vir OS X

Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling 7 Januarie 2003
Nuutste weergawe 6.5.3/ 21 April 2015 (2015-04-21)
Bedryfstelsel OS X
Kategorie Vertoningsprogrammatuur
Lisensie Eiendomsprogrammatuur
Webblad Apple: Keynote
Keynote vir iOS
Kort opsomming van die logo.
Keynote 2 vir iOS

Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling 27 Januarie 2010
Nuutste weergawe 2.5.3/ 21 April 2015 (2015-04-21)
Bedryfstelsel iOS
Kategorie Vertoningsprogrammatuur
Lisensie Eiendomsprogrammatuur
Webblad Apple: Keynote vir iOS

Keynote is ’n vertoningsprogrammatuurtoepassing wat deur Apple Inc. ontwikkel is as deel van die iWork-kantoorpakket. Keynote 5 is op 6 Jaunarie 2009 aangekondig en is die mees onlangse weergawe vir die Macintosh. Die bevat nuwe temas, oorgange en animasies en die vermoë om die skyfievertoning met ’n iPhone of iPod Touch te beheer deur die Keynote-afstandbeheertoepassing.[1] Op 27 Januarie 2010 het Apple ’n nuwe weergawe van Keynote vir iPad met ’n splinternuwe aanrakingskoppelvlak.[2]

  1. "Apple - iWork '09 - Keynote" (in Engels). Apple, Inc. 6 Januarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013. Besoek op 14 Januarie 2009.
  2. (en) Apple Spesiale Geberutenis Januarie 2010 Apple Inc. 27 Januarie 2010

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy